Maak My Wakker Voor Ji Gaan-Gaan: A Justic Sekuriteit Roman

Overview

Publisher
Tektime
Released
January 23, 2024
ISBN
9788835459767
Format
ePub
Category
Fiction

Book Details

Die nuwe nagklub in die stad is 'n lokval vir Justice Sekuriteit, gestel deur hul grooste aardse vyand, Esteban Fernandez.
Die nuutste en warmste nagklub in die stad het Justice Sekuriteit gehuur om sy klante te beskerm teen gevaar. Elke aand was die klub oop is, moet daar 'n roterende vors van vier brommers en twee gewone drag personeellede tussen die betalende klante sirkuleer, net soos die bestuurder gevra het.Vanaand het Joey Justice en Misty Wilhite opgedaag in die rotasie, saam met die klimmers Brandon King en Patty Ferguson. Toe Joey en Misty arriveer het Joey die klub binnegegaan terwyl Misty terug kar toe is vir 'n vergete item. Terwyl Misty by die kar is, sien Misty die klub word oorgeneem deur 'n groot vors gewapende mans en al die uitgange word geseël.Binne word die ware eienaar van die klub indentifiseer as Justice Sekuriteit se grootste vyand, die Meksikaan dwelm kartel leier Esteban Fernandez, wie telefonies dreig om al die klub klante te vermoor tensy Joey homself opgee en Misty binne toelaat.Op 'n ander front, terwyl amper al die beskikbare personeel by die klub is, is 'n moordenaar los in die amper verlate Justice Sekuriteit gebou. Die moordenaar is stil, vinnig en 'n glibberige kalant. Jessica Queen, een van Justice Sekuriteit se nuutste vernnote, het 'n klein groepie in die geslote gebou en moet die moordenaar vind ... of self vermoor word in die proses.Vasgevang binne die klub saam 'n klompie honderd onskuldige mense tydens 'n dodelike kat-en-muis spel, moet Joey en sy vier brommers hul bes probeer om almal veilig te hou en nie gevang te word nie. Terwyl tyd uithardloop, maak ten minste een van Justice Sekuriteit se span lede die grootste opoffering ... maar kan hulle almal red? En kan die twee aanvalle verwant wees?Geïnspireer deur die treffer lied "Wake Me Up Before You Go-Go" en vol spanning en afwagting, beloof "Maak My Wakker Voor Jy Gaan-Gaan" om jou op die punt van jou stoel te hou tot op die laaste bladsy!

Author Description

Read this book in our EasyReadz App for Mobile or Tablet devices

To read this book on Windows or Mac based desktops or laptops:

Recently viewed Books

Help make us better

We’re always looking for ways to improve. If you’ve got feedback or suggestions about how we can do better, we’d love to hear from you.

Note: If you’re looking to solve a problem with your URMS eReader, app, or purchase, visit our Help page, or submit a help request.

What is the purpose of your visit?
Did you accomplish your goal?
Yes No
Where can we improve?
Your comments*