Asiatiese Kortverhale: Kortverhale Met Of Rondom Asiatiese Mense Of Plekke

Overview

Publisher
Tektime
Released
August 16, 2024
ISBN
9788835466956
Format
ePub
Category
Anthologies

Book Details

Asiatiese Kort Verhale deur Verskeie Outeurs
Asiatiese Kort Verhale, deur nege outeurs, het elk 'n Asiaat of speel af in Asië as hoof agtergrond.
Asiatiese Kort Verhale het gebeur as gevolg van 'n reeks gebeure een naweek in Mei 2015. 'n Vriend het my vertel dat hy verskeie kort stories met Asië as agtergrond het, ek het genoem dat ek ook 'n paar stories het, nog 'n vriend het my 'n epos gestuur dat hy 'n kort verhaal oor Pattaya wil skryf, en een van my Thai niggies het vir my haar nuutste foto gestuur, die een op die voorblad van die bundel.Dit was asof iemand iets vir my probeer vertel het, of 'n klomp het in elk geval.Die negentien stories deur nege outeurs in hierdie bundel was almal in een maand na my gestuur, maar verskil net soveel soos hulle outeurs. Die stipulasie was dat Asië of 'n Asiaat moes sterk na vore kom in die storie. Ons het stories met Kambodja, Sjina, Laos, Maleisië, Pakistan, Thailand, die VSA en Vietnam. Sommige van hierdie outeurs is wel bekende skrywers, sommiges beter bekend in ander sfere, sommiges het al voorheen heelwat geskryf en is gepubliseer in die tradisionele sin, ander reis die Indiese Publisering pad en vir nog ander is dit die heel eerste keer wat jy hul stories sien in enige druk vorm.Jy kan meer lees oor elkeen van die outeurs op die verskeie webwerwe wat gegee word na elke storie. Ek beveel aan dat u die webwerwe besoek want wat jy meer kan uitvind oor die outeurs sal jou dalk verras, dit waarborg ek jou.Laastens, my dank gaan uit aan al die outeurs wat hierdie boek moontlik gemaak het, ons hoop jy geniet dit en gee elke skrywer jou terugvoer oor hulle stories of skryf aan my by die publiseerder oor die boek as geheel.

Author Description

Read this book in our EasyReadz App for Mobile or Tablet devices

To read this book on Windows or Mac based desktops or laptops:

Recently viewed Books

Help make us better

We’re always looking for ways to improve. If you’ve got feedback or suggestions about how we can do better, we’d love to hear from you.

Note: If you’re looking to solve a problem with your URMS eReader, app, or purchase, visit our Help page, or submit a help request.

What is the purpose of your visit?
Did you accomplish your goal?
Yes No
Where can we improve?
Your comments*