Have questions and need help?
support@ebooks2go.com

Nag Lig: Bloedgebonde Reeks Boek 2

Overview

Publisher
Tektime
Released
August 9, 2023
ISBN
9788835454243
Format
ePub
Category
Romance

Book Details

Kat Santos het die eienaar van Nag Lig vir jare nie gesien nie. Dis nou totdat Quinn skielik besluit het om haar te ontvoer en haar te beskuldig daarvan dat sy hom probeer op set het vir die vampier moorde. Met die besef dat die vyand met hulle speel, kombineer die twee gesinne hulle kragte om die vampiere te probeer keer om hul stad te terroriseer.
Quinn Wilder het na haar gekyk met die honger oë van 'n poema vandat sy gebore is. Toe sy 'n tiener was het die temptasie om haar sy eie te maak vinnig 'n rif tussen hom en haar oor-beskermende broers veroorsaak. Toe hule vaders mekaar vermoor het in 'n geveg, was die gesinne geskei van mekaar en sy was veilig buite sy bereik. Quinn het haar oor 'n afstand gevolg en agter gekom dat die vampier oorlog sy goeie punte het wanneer sy vergeet om weg te bly. Kat Santos het die eienaar van Nag Lig vir jare nie gesien nie. Dis nou totdat Quinn skielik besluit het om haar te ontvoer en haar te beskuldig daarvan dat sy hom probeer op set het vir die vampier moorde. Met die besef dat die vyand met hulle speel, kombineer die twee gesinne hulle kragte om die vampiere te probeer keer om hul stad te terroriseer.Soos wat die ondergrondse oorlog eskaleer, so eskaleer die begeerte vlamme wat begin het by 'n ontvoering en vinnig uitdraai in 'n gevaarlike spel van verleiding.

Author Description

Read this book in our EasyReadz App for Mobile or Tablet devices

To read this book on Windows or Mac based desktops or laptops:

Recently viewed Books

Help make us better

We’re always looking for ways to improve. If you’ve got feedback or suggestions about how we can do better, we’d love to hear from you.

Note: If you’re looking to solve a problem with your URMS eReader, app, or purchase, visit our Help page, or submit a help request.

What is the purpose of your visit?
Did you accomplish your goal?
Yes No
Where can we improve?
Your comments*