Have questions and need help?
support@ebooks2go.com

Niquito, Die Tuinierhond

Overview

Publisher
Tektime
Released
May 25, 2023
ISBN
9788835451877
Format
ePub
Category
Fiction

Book Details

'n Weggooihondjie en 'n liefdevolle kind. 'n Perfekte vennootskap. BOEK01
'n Kinderverhaal wat die vriendskap tussen 'n klein hondjie en die blomme in die tuin van sy huis, uitbeeld. Wanneer Niquito besef dat miere is wat sy vriende aanval, sal hy enigiets doen om die vernietigende insekte weg te hou, en sy pragtige rose van insekbyte te red. Die verhaal handel oor emosies soos vriendskap, ywer en respek tussen vriende en strek verder as die storie om die harte van klein lesertjies aan te raak.

Author Description

Die skrywer is die outeur van romanse- en kindergenres. Haar eerste boek, Casamento por Aparências (uit die Aparências-reeks het die Interarte Goiás-toekenning ontvang as een van die beste romans van die jaar 2012. In 2014 word sy NEO Akademikus van die Akademie van Letras de Goiás. In 2016, ontvang sy die Cora Coralina trofee, een van die mees gesogte literêre toekennings. Dit het haar loopbaan op 'n baie positiewe trajek geplaas. Verskeie van haar boeke het reeds munisipale, staats- en federale toekennings verower. Dill is ook 'n diere liefhebber. Niquiro, die inspirasie vir hierdie kinderreeks, was een van haar beste en geliefde honde uit haar lewe. Dit skrywer poog dus om hom op hierdie manier in haar boeke 'n nalatingskap te gee en so te verewig. Dill Ferreira is Brasiliaans en woon in Goiás saam met haar seun en geliefde troeteldier.

Read this book in our EasyReadz App for Mobile or Tablet devices

To read this book on Windows or Mac based desktops or laptops:

Recently viewed Books

Help make us better

We’re always looking for ways to improve. If you’ve got feedback or suggestions about how we can do better, we’d love to hear from you.

Note: If you’re looking to solve a problem with your URMS eReader, app, or purchase, visit our Help page, or submit a help request.

What is the purpose of your visit?
Did you accomplish your goal?
Yes No
Where can we improve?
Your comments*