Have questions and need help?
support@ebooks2go.com

Niquito: Ver Weg Van Die Huis:

Overview

Publisher
Tektime
Released
May 25, 2023
ISBN
9788835451846
Format
ePub
Category
Juvenile Fiction

Book Details

'n Pragtige verhaal van 'n klein hondjie wat op straat verdwaal. Boek02
In hierdie nuwe avontuur gaan Niquito uit vir 'n wandeling en sal hy uitvind watse groot gevare daarbuite is. Ons klein vriendjie sal verdwaal en ervaar dat nie elke persoon goedhartig is nie en dat 'n mens uiters versigtig moet wees wanneer jy op straat leef. Niquito sal egter ook goeie vriende maak, soos Josh, 'n baie goedhartige hond wat verdwaalde hondjies help om weer hulle huise te vind. Behalwe hierdie nuwe vriend, ontmoet hy ook 'n gawe ou tannie wat kos gee aan verdwaalde honger diere op straat. 'n Engel wat hom oortuig dat daar baie goedhartige mense is wat regstaan om diere in gevaar te red.

Author Description

Die skrywer is die outeur van romanse- en kindergenres. Haar eerste boek, Casamento por Aparências (uit die Aparências-reeks het die Inerarte Goiás-toekenning ontvang as een van die beste romans van die jaar 2012. In 2014 word sy NEO Akademikus van die Akademie van Letras de Goiás. In 2016, ontvang sy die Cora Coralina trofee, een van die mees gesogte literêre toekennings. Dit het haar loopbaan op 'n baie positiewe trajek geplaas. Verskeie van haar boeke het reeds munisipale, staats- en federale toekennings verower. Dill is ook 'n diere liefhebber. Niquito, die inspirasie vir hierdie kinderreeks, was een van die goeie en goedgemanierde honde uit haar lewe. Dit skrywer poog dus om hom op hierdie manier in haar boeke 'n nalatingskap te gee. Dill Ferreira is Brasiliaans en woon in Goiás saam met haar seun en geliefde troeteldier.

Read this book in our EasyReadz App for Mobile or Tablet devices

To read this book on Windows or Mac based desktops or laptops:

Recently viewed Books

Help make us better

We’re always looking for ways to improve. If you’ve got feedback or suggestions about how we can do better, we’d love to hear from you.

Note: If you’re looking to solve a problem with your URMS eReader, app, or purchase, visit our Help page, or submit a help request.

What is the purpose of your visit?
Did you accomplish your goal?
Yes No
Where can we improve?
Your comments*