Have questions and need help?
support@ebooks2go.com

Maan Dans: Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een

Overview

Publisher
Tektime
Released
November 25, 2022
ISBN
9788835438755
Format
ePub
Category
Romance

Book Details

Envy se lewe is goed. Goeie broer, goeie kêrel en die beste werk wat 'n meisie voor kan vra … kroegmeisie by een van die beste klubs in die stad. Ten minste was dit goed totdat sy 'n oproep gekry het van een van haar beste vriende dat haar kêrel die vertikale limbo op die dansvloer doen by Maan Dans. Haar besluit om hom te konfronteer begin 'n ketting van gebeure wat haar sal voorstel aan 'n gevaarlike paranormale wêreld weggesteek onder die daaglikse sleur. 'n Wêreld waar mense kan transformeer na swart luiperds, lewende vampiere wat in die strate wandel en gevalde engele wat saam met ons rondloop. Devon is 'n weerswart luiperd, 'n bietjie rof om die kiewe en een van die mede-eienaars van Maan Dans. Sy wêreld word op sy as gedraai wanneer hy 'n aanloklike jakkelsvrou met rooi hare in sy klub sien dans, gewapen met 'n siniese hart en 'n skokstok. Met 'n vampier oorlog in volle gang rondom hulle, sweer Devon om hierdie vrou sy eie te maak ... en sal veg soos die hel self om haar te kry.

Author Description

Read this book in our EasyReadz App for Mobile or Tablet devices

To read this book on Windows or Mac based desktops or laptops:

Recently viewed Books

Help make us better

We’re always looking for ways to improve. If you’ve got feedback or suggestions about how we can do better, we’d love to hear from you.

Note: If you’re looking to solve a problem with your URMS eReader, app, or purchase, visit our Help page, or submit a help request.

What is the purpose of your visit?
Did you accomplish your goal?
Yes No
Where can we improve?
Your comments*